Liewe Koninkryksfokus vriend,

Die uitnodiging om 'n Medewerker van die Koninkryksfokusprojek te word

Jammer, die INTERNET-DUIWEL (of so iets) het die vorige pos beduiwel; Daarom word dit weer aangestuur. Kyk asb. weer daarna. Dit behoort nou reg te loop...
Welkom om steeds betrokke te raak!

Hierdie skrywe herhaal kortliks weer wat dit behels om...
'n Medewerker te word by Koninkryksfokus se Internet Evangelisasie projek.
* Laai die Registrasievorm (en verduideliking daarvoor) hier af

Stuur gerus ook die skrywe vir jou vriende wat ook hierby sal wil inskakel, aan deur net op die skakel hieronder te klik by 'FORWARD'

Chris 2009-FB

Met Dank,
Chris Visser (VisChris)
Koninkryksfokus
Kontak ons gerus by...
+27 82 9269364
vischris@koninkryksfokus.com

 
 
Powered by Mad Mimi®A GoDaddy® company