Lekker Praktiese Fotografie Kursus Geniet jy fotografie maar jy verstaan nie al die stellings op jou kamera nie? Wil jy graag beter fotos van familie
Geniet jy fotografie maar jy verstaan nie al die stellings op jou kamera nie? Wil jy graag beter fotos van familie, vriende en die natuur neem?
DAN IS HIERDIE WERKSWINKEL VIR JOU!
Hier is 'n paar voorbeelde van wat ons behandel:
* Hoe om in 'Manual Mode' en ander stellings te neem en nie in 'Auto' nie
* Wat beteken 'Appeture', ISO, 'Shutterspead'
* Komposisie en lig
Daar is 'n praktiese sessie om seker te maak jy kan dit toepas.
Daar is 'n beperkte hoeveelheid plekke per klas om te verseker dat daar genoeg tyd is vir individuele aandag.
Enige tipe kamera met 'n 'Manual' stelling en enige ouderdom is welkom!
Datum: Een keer per maand. Kontak my om 'n datum te bespreek. Kostes: R800pp Tyd: 09:00 - 13:00 Plek: Laughing Chefs , Pretoria
Kontak my om uit te vind oor volgende beskikbare datums en om jou plek te bespreek.
monique@moniquebrits.com | www.moniquebrits.com | 082 436 3546