Boekbekendstelling: Deur Dik en Dun Die Erfenisstigting nooi u vriendelik uit na die amptelike boekbekendstelling van Deur Dik en Dun - Lekker kos en

buiteblad finaala

Boekbekendstelling: Deur Dik en Dun

Die Erfenisstigting nooi u vriendelik uit na die amptelike boekbekendstelling van Deur Dik en Dun - Lekker kos en stories uit ou Pretoria
deur Riana Mulder.

Leer om kroukie te speel en kom neem deel aan die reis terug in tyd met die outeur en Pretoria FM-omroeper, Estel Terblanché.

Ligte verversings sal ook bedien word.

Woensdag, 13 Februarie 2019
16:00 vir 16:30
Melrose-huis Museum, Pretoria
Jeff Masemolastraat 275, Pretoria-sentraal
Padkaart

Parkeerplek op die perseel (ingang Scheidingstraat 280) beskikbaar asook by die nabygeleë Manhattan Hotel.

Bring asb kontant saam indien u 'n boek wil koop (R350.00). Daar is ongelukkig geen kaartmasjien beskikbaar nie.

RSVP teen 5 Februarie 2019.

Hoop om jou daar te sien!

Estelle Pretorius
Senior Bestuurder: Navorsing en Inligting
Tel: 012 325 7885
www.es.org.za

1px