Hello, Koninkryksfokus vriende!

Koninkryksfokus – Internet Evangelisasie Projekte

8. Opsommende Begroting vir Ons Projekte vir 2017-2018

L.W. Kyk gerus na die vorige verduidelikende notas vir meer inligting.
1. Gemeentemobilisering (Vissers saam met Koninkryksfokus) - [R0.00]
2. Internet-evangelisasie
* Apparatuur ..................................................[R250]
* Internetaansluiting/wifi koste ...................... [R800]
* Vodacom Selfoon & Datakoste... ................[R600]
* ePos diensverskaffer (MadMini) .................[R390]
* Blog: Koninkryksfokus onderhoud ..............[R0.00]
* Hosting en Domein-registrasie ...................[R185]
* Reklame: 6 projekte @ R260 elk.................[R260]
3. Projekte
* Tibetaanse Bybelprojek..............................[R500]
* Bongani Cele-SAAWE Fonds .................... [R500]
4. Sendelinge
1. R - Bybelvertaler by Wycliff......................[R400]
2. C
OM-Werker in Chad ............................[R400]
3. D V Kinderwerker in Madagaskar ...........[R400]
4. X
Werker onder Tibetane ........................[R400]
5. S* (Witrivier) .............................................[R400]
* L.W. Name van hierdie werkers kan nie op die Internet geplaas word nie; Kontak my persoonlik vir meer inligting of hulle kontakdetail.

TOTALE BEGROTING: [R6,385 pm] Sjoe, is dit baie of min? Here... Laat U Koninkryk kom! Word U verheerlik daardeur!

Hoe kan jy wel prakties 'n vennoot wees:
1. Wel, Bid asseblief hiervoor.
2. Word 'n Medewerker by die Projek. (Kyk by Medewerkers)
3. Word 'n Finansiele Medewerker.
Vir praktiese doeleindes kan ons hierdie Begroting opdeel in kleiner eenhede... Daar is 18 Projekte; (Dalk het Jesus tog wel 18 Dissipels gehad... as mens die paar vroue by die 12 bytel. Welkom om ook nog by te kom!)
Bid en besin asseblief daaroor of jy dalk as ’n dissipel-vennoot betrokke wil raak deur te help sodat een of meer van hierdie Projekte kan voortgaan.
Vir Eenmalige of Maandelikse Donasies ... Maak 'n Donasie hier
L.W. As teenprestasie vir enige Donasie: Welkom om enige van my boeke GRATIS van my Blog af te laai. (Gaan daarvoor na ... Kry 'n Boek)

HET JY AL KONINKRYKSFOKUS - KINGDOM FOCUS SE NUWE BLOG BESOEK?

Nuut! New! What's New / Kyk of jy enige verskille kan sien!

▪ Mobile users REMEMBER... MENU-botton is on the Top-Left part of the Blog. ** Thanks for all the comments and advice to improve it.
Besoek gerus weer... Klik op... http://www.koninkryksfokus.com/
Mobile users REMEMBER... MENU-botton is on the Top-Left part of the Blog. ** Thanks for all the comments and advice to improve it.
Besoek gerus weer... Klik op... http://www.koninkryksfokus.com/
Chris 2009-FB

Met Dank,
Chris Visser (VisChris)
Koninkryksfokus
Kontak ons gerus by...
+27 82 9269364
vischris@koninkryksfokus.com

 
 
Powered by Mad Mimi®A GoDaddy® company